Afrikaans (Muziek uit Afrika)
Afrikaans (Muziek uit Afrika) - Karolus gitaar chord
Je score:
KAROLUS POLKA Tempo = 110 KEY : D CHORDS : D, G & A KAROLUS KAROLUS VAN DWARSKERSBOS IS 'n WESKUSKLONG VAN SO SES VOET SES SY HANDE IS SO GROOT SOOS 'n PIESANGBOS MET SY VOETE DIE TRAP HY DIE KLIPPE SO LOS O KAROLUS KAROLUS IS 'n BUL VAN 'n MAN KAN ENIGE DING MET SY KAAL HANDE VANG BY SOFIE SY MEISIE IS HY SOOS 'n LAM VERLIEF OOR SY ORE VIR HAAR IS HY BANG JA HY HOU VAN DIE SEE EN 'n LEKKER KOPPIE TEE EN HY'S LIEF VIR SY MA EN HY'S LIEF VIR SY PA HY S? HOKAAI WAG NOU HONOU KOM NOU AG TOGGIE LOS MY SEBLIEF NET ALLEEN.......X2 KAROLUS KAROLUS AG S? TOG VIR MY WAARVANDA.....AN JY DAARDIE PAAR BAKBENE KRY JY HOL SOOS 'n HAAS EN NOOIT WORD JY LAM MAAR VIR VARKIE SE KIND SAL JY NOOIT NIE KAN VANG O KAROLUS KAROLUS WAT MAAK JY TOG NOU EK'S BIESIG OM VIR SOFIE A HUISIE TE BOU DIE RING IS GEKOOP EN DIE ANTWOORD WAS JA EK HET VREESLIK GESUKKEL OM TE DOEN EN TE VRA KOOR: KAROLUS KAROLUS DIE IS TOE GETROUD SOGGENS VANG HY VIS EN SAANS KAP HY HOUT DIE VIS WORD VERKOOP EN DIE GELDJIES GESPAAR WANT EEN VAN DIE DAE IS KAROOLSIE MOS DAAR O KAROLUS KAROLUS DIE SIT OP SY KAS SY SOFIE...IS BESIG OM DIE WASGOED TE WAS DIE WIND IS TE STERK OM DIE SEE IN TE VAAR DIE MANDJIE VOL WASGOED DIE MOET HY NOU DRA KOOR: