Adam Tas
Bok Van Blerk & Adam Tas & Refentse & Ricus Nel - Hardekole (met Adam Tas, Bok van Blerk en Refentse) songtekst
Je score:
Dis die reuk in jou kleure duskant middernag Dis die manne se stories oor die dag se jag Dis nie net nie van die hout wat die vlamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister, môre is nog 'n dag Saam sal ons huil en saam sal ons lag Bring die boskitaar, want 'n man moet sing Ja, 'n man moet sing Manne dis 'n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg om hier vanaand te wees Onder die bosveldmaan brand die hardekole saam Na na na na Na na na na Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Na na na na Na na na na Hardekole brand Onder die bosveldmaan brand die hardekole saam Dis die groen mopanie, dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel wat stil daar sit Luister almal saam na die vuur wat praat, na die vuur wat praat Manne dis 'n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg om hier vanaand te wees Onder die bosveldmaan brand die hardekole saam Na na na na Na na na na Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Na na na na Na na na na Hardekole brand Onder die bosveldmaan brand die hardekole saam Manne dis 'n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg om hier vanaand te wees Onder die bosveldmaan praat die hardekole saam Na na na na Na na na na Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Na na na na Na na na na Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Na na na na Na na na na Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Na na na na Na na na na Hardekole brand Onder die bosveldmaan brand die hardekole saam Onder die bosveldmaan daar praat die hardekole saam