Adam Tas
Adam Tas - Die spore wat ons los songtekst
Je score:
Ek is vas, stewig vas Op die rots waarop ek loop In my God en in my woord Ons bly saam elke tree In die skadus van die berg Ons storie word steeds uitgekerf En al die spore wat ons los Die spore het soveel gekos En nog steeds na al die jare Is ons nog hier 'n Nuwe droom in ons gebore Soos die toekoms wink vir ons Ons vergeet nooit die verlede Want dis deel van ons In ons durf en in ons dae Is ons tot soveel meer in staat En ons sal oor ons helde praat Met een stem sal ons roep En opnuut die fakkel dra Elke kind en ma en pa En al die spore wat ons los Die spore het soveel gekos En nog steeds na al die jare Is ons nog hier 'n Nuwe droom in ons gebore Soos die toekoms wink vir ons Ons vergeet nooit die verlede Want dis deel van ons En as ons trek, trek ons saam Voortrekkers by die naam En al die spore wat ons los Die spore het soveel gekos En nog steeds na al die jare Is ons nog hier 'n Nuwe droom in ons gebore Soos die toekoms wink vir ons Ons vergeet nooit die verlede Want dis deel van ons Dis deel van ons Want dis deel van ons Dis die spore wat ons los