Vlaamse volksliederen

Vlaamse volksliederen - Mama k'wil n'man he ! songtekst

Je score:
Mama k'wil n'man he

Mama k'wil n'man he !
Watter man my liewe kind ?
Wil jy dan n'Fransman he ?
Nee mama nee !
n'Franseman die wil ek nie
Want "Parlez vous" verstaan ek nie
Dit is my plesier
Met die boerjongkerels hier  !

Mama k'wil n'man he !
Watter man my liewe kind ?
Wil jij dan n'Hollander he ?
Nee mama nee !
n'Hollander die wil ek nie
Want klompe dra dit sal ek nie
Dit is my plesier
Met die boerjongkerels hier !

Mama k'wil n'man he !
Watter man my liewe kind ?
Wil jij dan n'Duitser he ?
Nee mama nee !
n'Duitserman die wil ek nie
Want "schweinefleisch" dit lus ek nie
Dit is my plesier
Met die boerjongkerels hier !

Mama k'wil n'man he !
Watter man my liewe kind ?
Wil jij dan n'boerszeun he ?
Ja mama ja !
n'Boereman die wil ek he
In n'boer se arme wil ek le
Dit is my plesier
Met die boerjongkerels hier !
            _____________________
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Onbekend

Componist: Onbekend

Publisher: Onbekend

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden