Heintje (Hein Simons)

Heintje (Hein Simons)
Kleine Janneman

Kleine Janneman
Pa se groot seun
In sy hart woon geen ander as jy nie
Daar´s geen ander op aarde vir hom nie
Dis net jy wat sy lewe regeer

Kleine Janneman
Pa se hartedief
Waar kan ooit weer twee ogies so blou wees
Waar kan ooit weer ´n liefde so trou wees
Waar is ooit weer ´n mondjie so soet

Kleine Janneman
Mag jou lewenspad
Net met liefde en vreugde geseën wees
Mag daar altyd weer sonskyn na reën wees
Mag ons Hemelse Vader jou seën

Kleine Janneman
Pa se groot seun
In sy hart woon geen ander as jy nie
Daar´s geen ander op aarde vir hom nie

Dis net jy wat sy lewe regeer
Dis net jy wat sy lewe regeer

Musikuss

Toegevoegd door Musikuss op vr 16 mei, 2014 7:40 am

Auteur: ?
Componist: ?
Uitgever: ?
Taal: Afrikaans
Beschikbaar op: Heintje sing in Suid-Afrika (1997)

Reacties

1 bericht

Anonymous
Om spam te vermijden moet je de volgende test uitvoeren.
vr 16 mei, 2014 8:13 am
Volgens mij zingt Heintje deze liedje zeer mooi. En ik denkt dat dit interessant is om deze melodie met de versie van Leonore Veenemans te vergelijken. (Liefste Madelein) nl/123-15650-223647/leonore-veenemans/liefste-madelein-songtekst.html

nl/123-13756-223651/mimi-coertse/liefste-madelein-songtekst.html
is de oorspronklike versie, gezongen door Mimi Coertse.
1 bericht • Pagina 1 van 1

Volg Muzikum

cron