Christia Visser

Christia Visser - Die Deur songtekst

Je score:
Hier in die stilte
Jy praat, ek hoor niks
Gebruik vreemde woorde
Vermaak, vermis

'n Huis is die plek waar jou siel kan bedaar
Hier waar ek staan val my siel inmekaar
Jy maak jou tuis agter hoeke by haar
Is dit waar, is dit waar?

Jy't die deur oop gelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy het die deur oop gelos
Dis 'n helse gemors (Jy het, jy het, jy het)

Jy't die deur oop gelos
En niks kan vervries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy het die deur oop gelos
Die deur oop gelos (Jy het, jy het, jy het)

My asem lĂȘ vlak
Ek wil minder onthou
Die rooi vlak weer terug pak
Ek wil, ek wou

Want hoe meer ek onthou
Hoe meer vrede traak my
Ek sien jou verdwyn
Al het ons almal verbly
My grootste verlies is die einde van my
Ek is klaar, ek is klaar

Jy't die deur oop gelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy het die deur oop gelos
Dis 'n helse gemors (Jy het, jy het, jy het)

Jy't die deur oop gelos
En niks kan vervries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy het die deur oop gelos
Die deur oop gelos (Jy het, jy het, jy het)

Voel warm winde
Tornados onkunde
Seer en teer en weer
Sonlig wil inkruip
Ek wil dit vasgryp
Meer probeer beheer
Meer probeer beheer

Jy't die deur oop gelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy het die deur oop gelos
Dis 'n helse gemors (Jy het)

Jy't die deur oop gelos
En niks kan vervries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy het die deur oop gelos
Die deur oop gelos (Jy het, jy het, jy het)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Christia Visser, Don Kelly

Componist: Christia Visser, Don Kelly

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2019

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Die Deur (2019)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden