Franja du Plessis

Franja du Plessis - Dis my verhaal songtekst

Je score:
Dis iets waarvan elke meisie droom
om haar ridder te kry op ’n perd met ’n toom
Ek was toe nog klein, het gedink jy sal sommer net vir my kan val
Min het ek geweet dat dit tyd sou vat voor jy sou kruis met my pad so
Ek het die kans gewaag toe jy skielik voor my oë kom daag

Maar al die stukkies vorm iets wat ek vir altyd by my hou
Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou

Dis my verhaal wat ek kan vertel
Ek loop terug in die laan waar ek staan
en jy my kom haal dat ons ’n pad kan stap
en jy die spore in my hart trap
Dit is nie meer net ek maar ons twee saam

Ek sien die hartjies op ’n brief geskryf, ek weet ons was so verlief
Die ritte op die bus waar ek teen jou skouer kon lê en rus

Maar al die stukkies vorm iets wat ek vir altyd by my hou
Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou

Dis my verhaal wat ek kan vertel
Ek loop terug in die laan waar ek staan en jy my kom haal dat ons ’n pad kan stap en jy die spore in my hart trap
Dit is nie meer net ek maar ons twee saam

Dit is nie meer net ek maar ons twee saam

Dis my verhaal wat ek kan vertel
Ek loop terug in die laan waar ek staan en jy my kom haal dat ons ’n pad kan stap en jy die spore in my hart trap
Dit is nie meer net ek maar ons twee saam

Dit is nie meer net ek maar ons twee saam
Dit is nie meer net ek maar ons twee saam
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Franja du Plessis

Componist: Franja du Plessis

Publisher: Juanita Records

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: My verhaal (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden