Stef Bos

Stef Bos - Tussen Die Liefde En Die Leegte songtekst

Je score:
Ek is my lewe lank op reis
Ek volg die weë van die twijfel
Ek soek na wat ek nooit sal vind nie
Want ek wil dwarsdeur die dood heen sing
Ek wil probeer om iets te maak
Ek wil nie breek nie, ek wil nie haat nie
maar op soek na mooi woorde
het die liefde my verloor

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

Dis nie ‘n lewe om te deel nie
En tog behoort my hart aan jou
Maar laat my nie te veel beloof nie
Want ek bly my droom getrou
En ek wil nog soveel woorde sing
Dit is ‘n passievolle drang
Ek wil aleen wees en ook bij jou wees
Maar ek vind nooit die balans

En ek is altijd maar oppad
Altijd maar oppad
Ek reis onrustig en onseker
Tussen die liefde en die leegte

tekst en muziek: Stef Bos / hertaling: Amanda Strydom
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden