Natasha Joubert

Natasha Joubert - Dankie Here songtekst

Je score:
Elke mooi ding wat bestaan
Elke vreugde wat ons elke dag beleef
Kom van die Heer
Al die drome wat ons jaag
Elke doelwit waarna ek en jy kan streef
Kom van die Heer

Dankie Here, vir 'n wysie en 'n woord
Dankie Here, want ek leef my volle droom
Dankie Here, vir die vreugde wat dit bring
Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort

Elke asem wat ons teug
Elke treetjie wat ons in geloof kan gee
Kom van die Heer
Elke wysheid wat ons leer
Elke ding wat ons van die lewe kan begeer
Kom van die Heer

Dankie Here, vir 'n wysie en 'n woord
Dankie Here, want ek leef my volle droom
Dankie Here, vir die vreugde wat dit bring
Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort

Dankie Here, vir 'n wysie en 'n woord
Dankie Here, want ek leef my volle droom
Dankie Here, vir die vreugde wat dit bring
Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort

Mag elke noot wat mense hoor
Hulle hart en siel bekoor
Laat die eer aan U behoort
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2008

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden