Kambro

Kambro
Ek mis jou

Ek mis jou

Soos asem was jou liefde
Soos ´n lig het jy in die aand geskyn
Jy was lewe
Jy was my alles
En soos mis het jy voor die son verdwyn

Daar was liefde en ´n glimlag
Daar was hartseer en ´n traan wat rol
Jou begin was my einde
´n Einde wat nie ophou lol
´n Einde
´n Einde wat nie ophou lol

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Soos my blou, my wit en oranje

Ek mis jou
Ek mis jou baie
En soos ´n ou see sonder ´n (…?...)
Ek mis jou
Ek mis jou baie
Ek´s soos die see sonder se haaie

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Ek´s soos ´n ou see sonder ´n (…?...)

Ek mis jou

Jy is terug en ek vergewe
Soos die tye in my lewe
Waar ek spartel innie strome
Deurmekaar gevoel in my drome

Jy, jy alleen
Is die een by wie ek troos kon vind
Jou naam roep ek saggies
Dis aandra op die rug van die wind
Jou naam op die rug van die wind

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Soos my blou, my wit en oranje
Ek mis jou
Ek mis jou baie
Ek´s soos ´n ou see sonder (…?...)

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Ek´s soos die see sonder se haaie

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Ek´s soos ´n ou see sonder (…?...)

Soos asem was jou liefde
Soos ´n lig het jy in die aand geskyn
Jy was lewe
Jy was my alles
En soos mis het jy voor die son verdwyn

Daar was liefde en ´n glimlag
Daar was hartseer en ´n traan wat rol
Jou begin was my einde
´n Einde wat nie ophou lol
´n Einde
´n Einde wat nie ophou lol

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Soos my blou, my wit en oranje

Ek mis jou
Ek mis jou baie
Ek´s soos ´n ou see sonder ´n (…?...)

Ek mis jou!

Musikuss

Toegevoegd door Musikuss op di 18 feb, 2014 4:34 am

Auteur: ?
Componist: ?
Uitgever: ?
Taal: Afrikaans
Beschikbaar op: Vat My! (2006)

Reacties

CommonCrawl [Bot]

Volg Muzikum