Anton Myburgh

Anton Myburgh - Boer en sy roer songtekst

Je score:
Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg

Koor:
Want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met ´n bom se lont

Boer maar voort Boereseun,
niemand sal jou grond kom neem
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Koor:
Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Plant jou mielies, teel jou bees
jy hoef geen onheil te vrees
want die Boer en sy roer word nooit moeg

Koor:
Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont

Met sy een oog op die weer
en sy hand op sy geweer
word die Boer en sy roer nooit moeg

Koor:
Want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
As hy staan, staan hy sterker as 'n rots
Sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2007

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Soekmekaar (2007)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden