Die Campbells

Die Campbells
Rooi Rok Bokkie

JY’S MY HART SE PUNT, JY’S MY KAALVOET KIND
JY’S DIE MOOISTE BLOM WAT UIT DIE VRYSTAAT KOM
JY’S MY TOK-TOKKIE, JY’S MY BOK-BOKKIE
SWAAI JOU KORT ROKKIE HIER LANGSAAN MY

KOOR:

WANT JY’S MY ROOI ROK BOKKIE, AH AH AH
ONS GAAN HEEL AAND SOKKIE, AH AH AH
SIT MY ARM OM JOU LYF DAN DRUK EK JOU STYF VANAAND
WANT JY’S MY ROOI ROK BOKKIE, AH AH AH
ONS GAAN HEEL AAND SOKKIE, AH AH AH
JY’S DIE VONKEL IN MY WYN DIE RITME IN MY SOKKIES VANAAND

JY’S MY SKA-RUMBA, MY LEKKER OU JAN
SING LIEDTJIES IN DIE RËEN DAN FLUIT JY SAAM
JY’S MY LIEWE LULU, SAL JY BY MY DOE-DOE
JY’S MY MEISIE-MEISIE VAN VERLANGEBAAN

KOOR

Musikuss

Toegevoegd door Musikuss op wo 29 jan, 2014 3:51 am

Auteur: ?
Componist: ?
Uitgever: Select Musiek
Uitgegeven in: 2011
Taal: Afrikaans
Beschikbaar op: 30 Goue Sokkie Treffers (2008)

Reacties

CommonCrawl [Bot]

Volg Muzikum