Die Campbells

Die Campbells
Honderd Jaar

KOOR:

AL WORD ONS ‘N HONDERD JAAR
SAL ONS LIEFDE STEEDS BLY STAAN
AL WORD ONS ‘N HONDERD JAAR
ONS BEHOORT AAN MEKAAR

HERHAAL KOOR:

DIT WAS ‘N MOOIE AAND, HIER IN SEPTEMBERMAAND
ONDER DIE EIKEBOOM
DAAR HET EK JOU GEVRA, JOU LIEFDE IS DIT WAAR?
JOU ANTWOORD WAS TOE JA!

JY WAS DIE GIRL VIR MY, JOU LIEFDE KON EK KRY
ONS IS NOG ALTYD SAAM
JY HET BELOOF AAN MY, OM GETROU TE BLY
VIR ALTYD AAN MY SY!

KOOR

STAP ONS DAAR VERBY, KAN ONS ONTHOU
DIE TYD NIE SO LANK GELEDE
DAAR HET EK JOU GEVRA, OM MY RING TE DRA
JOU ANTWOORD WAS TOE JA!

KOOR

Musikuss

Toegevoegd door Musikuss op wo 29 jan, 2014 3:32 am

Auteur: ?
Componist: ?
Uitgever: Select Musiek
Uitgegeven in: 2011
Taal: Afrikaans
Beschikbaar op: 30 Goue Sokkie Treffers (2008)

Reacties

CommonCrawl [Bot]

Volg Muzikum