Vaughan Gardiner

Vaughan Gardiner - Vir jou songtekst

Je score:
Voel jy daar’s niks om te vrees nie? 
Van die mure om jou hart is te hoog gebou.
Sien jy? 
Dit moenie so wees nie. 
Moet ek sewe keer om jou hart stap voor dit val? 
Alles wat ek wou het ek gesê. 
Ek sal veg vir jou, ek sal nie gaan lê.

Kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou. 
Die een wat jy wil hê. 
Vir jou. (3x)
Kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou. 
Jy’s al wat ek wil hê. 
Vir jou. (3x)

Jy vrees, jy kan dalk seerkry. 
Maar jy sal net kan weet as jy probeer. 
Net vir nou. 
Kan ek jou dalk vashou? 
Want niks sal wat ek voel vir jou kan keer. 

Kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou. 
Die een wat jy wil hê. 
Vir jou. (3x)
Kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou. 
Jy’s al wat ek wil hê. 
Vir jou. (3x)

En ek glo as dit is wat jou hart wil sê, wil ek jou hê. 
Jy weet nou, daar’s niks wat ons kan keer.

Kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou. 
Die een wat jy wil hê.

Kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou. 
Die een wat jy wil hê. 
Vir jou. (3x)
Kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou. 
Jy’s al wat ek wil hê. 
Vir jou. (3x)

Kom ek wys jou `n hart wat jy kan vashou.
Die een wat jy wil hê.
Vir jou. (3x)
Kom ek wys jou `n lewe wat ons saam bou.
Jy’s al wat ek wil hê.
Vir jou. (3x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2012

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Hoe wys ‘n man sy hart

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden