Jakkie Louw

Jakkie Louw - Gemaak in SA songtekst

Je score:
Ons onderbreek die program vir 'n baie belangrike nuusberig.
Groot dele van ons land is onlangs beïnvloed deur vloede.
En ons het pas van nog 'n tragedie gehoor.
Ons het hierdie videomateriaal van 'n amateur videograaf ontvang. 
En dit wil voorkom asof die Voortrekkermonument pas platgetrek is deur 'n tornado.
Duisende mense moet skuiling vind ondergrond.

Jy is goed afgerond.
Jy lyk heel gesond.
Jou oog knip, jou mond sê: Hallo.

En dis te goed om te glo.
Nee ek sê nie, net so.
Dis die waarheid, vertel ek vir jou.

Jy sê: "Kom 'n bietjie nader, kom ons skuif 'n bietjie nader.
Kom ek sê jou hoekom ek van jou hou."

Ons is gemaak in SA.
Kan ek maar 'n bietjie van jou liefde vra?
Kan ek maar jou stempel op my voorkop dra?
Met trots gemaak gemaak in SA.

Ons is gemaak in SA.
Kan ek maar 'n bietjie van jou liefde vra?
Kan ek maar jou vlaggie op my hart ronddra?
Met trots gemaak in SA.

Jy't my nogal verbaas, my Vuvuzela geblaas.
En dis crazy wat jy aan my doen.
Al die tekens is daar, los my glas op die bar.
Dis 'n wet net jou naam en 'n soen.

Jy sê: "Kom 'n bietjie nader, kom ons skuif 'n bietjie nader.
Kom ek sê jou hoekom ek van jou hou."

Ons is gemaak in SA.
Kan ek maar 'n bietjie van jou liefde vra?
Kan ek maar jou stempel op my voorkop dra?

Met trots gemaak in SA…

Na ongeveer sewe dae van reën en verwoesting kan mense uiteindelik weer buite hul skuilings tree.

Kan ek maar 'n bietjie van jou liefde vra?
Kan maar jou vlaggie op my hart ronddra?
Met trots gemaak in SA.

Sy't Kimberley se gat.
En Mooirivier se mond.

Jy sê: "Kom 'n bietjie nader, kom ons skuif 'n bietjie nader.
Kom ek sê jou hoekom ek van jou hou."

Ons is gemaak in SA.
Kan ek maar 'n bietjie van jou liefde vra?
Kan ek maar jou stempel op my voorkop dra?
Met trots gemaak in SA.

Ons is gemaak in SA.
Kan ek maar 'n bietjie van jou liefde vra?
Kan ek maar jou vlaggie op my hart ronddra?
Met trots gemaak in SA.

SA!

Dit is net wereens bewys dat wanneer ons saamstaan ons as Suid-Afrikaners enigiets wat afgebreek is weer van die grond af sal kan opbou.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Gemaak in SA

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden