moniQue
Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie

Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry.
Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry.
En uit my hart uit is ek regtig, bly vir jou.
Bly vir jou.

Gisteraand jou kamerlig aan gesien.
Is sy die een wat jou hart verdien?
As sy die een is dan is ek regtig, bly vir jou.
Bly vir jou.

Ek kruip weg agter my trane.
Dit brand in my soos 'n vuur.
Ek onthou nog die aande.
Wens jy was nou nog hier.

Ek soek jou lippe hier teenaan my.
Ek soek jou arms hier rondom my.
Ek kan jou nie vergeet nie.
Jou nie vergeet nie.
Mis jy my?
Mis jy my?

Ek soek jou lippe hier teenaan my.
Soek jou vir ewig hier rondom my.
Ek kan jou nie vergeet nie.
Jou nie vergeet nie.
Mis jy my?
Sê my engel mis jy my?

Jy's so vinnig hier weg by my.
En ek soek nou nog die fout by my.
Jy kon so maklik die antwoord kry en ek's, bly vir jou.
Bly vir jou.

Kan jou nie los nie, vergewe my.
Herinneringe lê rondom my.
Jy het so maklik vergeet van my en ek's, bly vir jou.
Bly vir jou.

Ek kruip weg agter my trane.
Dit brand in my soos 'n vuur.
Ek onthou nog die aande.
Wens jy was nou nog hier.

Ek soek jou lippe hier teenaan my.
Ek soek jou arms hier rondom my.
Ek kan jou nie vergeet nie.
Jou nie vergeet nie.
Mis jy my?
Mis jy my?

Ek soek jou lippe hier teenaan my.
Soek jou vir ewig hier rondom my.
Ek kan jou nie vergeet nie.
Jou nie vergeet nie.
Mis jy my?
Sê my engel mis jy my?

Jy sê gaan aan.
Waar moet ek gaan?
Wens ek kon jou vergeet, jou vergeet.
Wens ek kon jou vergeet.

Ek soek jou lippe hier teenaan my.
Ek soek jou arms hier rondom my.
Ek kan jou nie vergeet nie.
Jou nie vergeet nie.
Mis jy my?
Mis jy my?

Ek soek jou lippe hier teenaan my.
Soek jou vir ewig hier rondom my.
Ek kan jou nie vergeet nie.
Jou nie vergeet nie.
Mis jy my?
Sê my engel mis jy my?

Mmmm

Sê my engel.
Mis jy my?

  • Musikuss

    Toegevoegd door

    Musikuss op za 23 nov, 2013 8:11 pm

  • <
Copyrights
Auteur: ?
Componist: ?
Uitgever: ?
Meer details
Taal: Afrikaans
Beschikbaar op: 'n Spesiale Aand Met MoniQue (2013), Pienk Champagne

Reacties

CommonCrawl [Bot]

Volg Muzikum