moniQue

moniQue - Sê Dit Met Jou Hart songtekst

Je score:
Dis soos 'n ongeluk wat wag om te gebeur.
Die lig skyn skrefies dwarsdeur die toe deur.
En jy sê ek's alles, wat jy ooit begeer.
Maar dis net woorde en ek soek na meer.

Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.
Sê dit met jou oë.
Sê dit met jou hart.

Met meer as woorde, sal jy wys, jy's lief vir my.
Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.

Dit is soos suurstof maar dit voed ook weer die vuur.
Ek voel 'n storm kom, die skrif is aan die muur.
Vertel my ook meer wat, jou hart oor my sê.
En wys my dat liefde ook diep in jou lê.

Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.
Sê dit met jou oë.
Sê dit met jou hart.

Met meer as woorde, sal jy wys, jy's lief vir my.
Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.

Jou hart.
Jou oë.

Jy sê ek's alles, wat jy ooit begeer.
Maar dis net woorde en ek soek na meer.
Met meer as woorde, sal jy wys, jy's lief vir my.

Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.

Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.
Sê dit met jou oë.
Sê dit met jou hart.

Met meer as woorde, sal jy wys, jy's lief vir my.
Sê dit met jou hart.
Sê dit met jou lag.

Sê dit met jou hart.
Jou hart.
Sê dit met jou hart.

Wys my jy gee jou hart vir my.

Sê dit met jou hart.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Pienk Champagne

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden