moniQue
Pienk Champagne

Jy's sterker as 'n storm
Jy's wilder as die wind
Jy kyk nog na die wêreld, deur die oë van 'n kind

Jou speelgrond is die somer
Jy maak net soos jy wil
Jy vlei my met jou woorde, maak die wêreld om my stil

Want jy soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy, kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne

Ek het rusteloos gewonder
Ek moes op my eie staan
Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het, waaroor liefde gaan

My lewe is 'n raaisel
Jy lees my soos 'n boek
As jou oë in myne wegraak, weet ek jy't na my kom soek

Want jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy, kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne

Pienk Champagne
Jou soen, jou soen, jou soen
Jou soen, is soos pienk Champagne

Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy, kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne

Soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne

  • Musikuss

    Toegevoegd door

    Musikuss op vr 08 nov, 2013 1:19 am

  • <
Copyrights
Auteur: ?
Componist: ?
Uitgever: ?
Meer details
Taal: Afrikaans
Beschikbaar op: 'n Spesiale Aand Met MoniQue (2013), Pienk Champagne

Reacties

CommonCrawl [Bot]

Volg Muzikum