Andriëtte Norman

Andriëtte Norman - Dum Tek Tek songtekst

Je score:
Jy is perfek vir my
By jou wil ek altyd bly
En dit is die beste storie van my dag

Ek sien jou daar in die movie
Dit voel soos in ’n storie
En wat jy aan my doen voel so reg

Engel, ek staan op
En leef my droom, leef my droom
Ek’s mal oor jou

Voel die ritme hier in my hart
Voel die ritme, klop „Dum Tek Tek“
Jy wys my die regte pad
Jy het my hart kom vat (2x)

Jy is my hart se punt
Liefde het ek gevind
En dit is die beste storie van my dag
Jy vul my dag met sonskyn
Jy soen my soos geen ander
En wat jy aan my doen voel so reg

Engel, ek staan op
En leef my droom, leef my droom
Ek’s mal oor jou

Voel die ritme hier in my hart
Voel die ritme, klop „Dum Tek Tek“
Jy wys my die regte pad
Jy het my hart kom vat (2x)

Voel die ritme hier in my hart

Voel die ritme hier in my hart
Voel die ritme, klop „Dum Tek Tek“
Jy wys my die regte pad
Jy het my hart kom vat (2x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2009

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Dink aan my (2009)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden