Jay en Lianie

Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Klip In Die Bos songtekst

Je score:
Kom ons vat net vanaand ’n kans
Ek sien die maan dans in jou hare
Ek weet dis die laaste dans
Ek weet my hart is onervare
Maar een ding wat ek weet is:
Ek kan jou nie vergeet en

En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê
Gooi ’n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie

Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart dat jy binne my bly
Nes die heel beste medisyne
Oh-oh
En niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie

Kom ons vat net vanaand ’n kans
Want ons weet nie of môre kom nie
Ek weet ek kan als verloor
Maar ek gee nie meer langer om nie
Maar een ding wat ek weet is:
Ek kan jou nie vergeet en

En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê
Gooi ’n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie

Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart dat jy binne my bly
Nes die heel beste medisyne
Oh-oh
En niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie

Wat as ek die kans nie vat nie
Nie met jou die waarheid praat nie
Sal ek hierdie hartklop van jou liefde verdrink in my
Wat as ek die woord nie sê nie?
Wat beteken liefde vir my?

En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê
Gooi ’n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie

Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart dat jy binne my bly
Nes die heel beste medisyne
Oh-oh
En niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Vir Liefde (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden