Jay en Lianie

Lianie May & Jay (ZA) & Jay en Lianie - Bonnie en Clyde songtekst

Je score:
Ons was rasend, ons was jonk
Ons was omgeslaan, ons was lus vir alles nuut
Ons was altyd saam, kiepie mielies in die fliek
Dikgevry in die agterstery
Die troue was te duur, die honey moon te kort
Nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford
En hoe vlieg die tyd verby? En waar los dit vir ek en jy?

Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kon wees
Soos Bonnie en Clyde soos Jackyl en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

Ek onthou toe jy wou loop ek onthou dit goed
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed
Dat as alles om ons val ek en jy onsself sal bly
Ek sal bid vir bietjie hoop ek sal als probeer
Ek sal saam met jou wil loop tot die aardeskeur
Ek sal vassteek in jou kop en swem al is dit stroomop

Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kon wees
Soos Bonnie en Clyde soos Jackyl en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het

Ruk jou bietjie reg ek is werd om voor te veg
Ek wil weer so voel kom maak my joune
Hoe kan ek vergeet al die jare al die sweet
Dis nie iets om weg te gee

Ek lief jou maar jy gooi my weg
My lief jy weet jy maak nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof en so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kon wees
Soos Bonnie en Clyde soos Jackyl en Hyde
Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Uitgegeven in: 2012

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Bonnie en Clyde

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden