Riana Nel

Riana Nel - Weier songtekst

Je score:
As die ligte vervlou
En ek die stem weer onthou
Tussen die mure van jou ma se kombuis
Jy sê jy soek ‘n begin  
En ek is net ‘n vriendin
Maar jy sê ek wens daar was meer tussen ons

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op ‘n vuur hier binne my
Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop

En van gister tot nou as jy my dalk nog onthou
Verander alles in jou ma se kombuis
Is alles net soos dit was, so hoekom lyk jy verras?
Ek was moeg gesit en wag net vir jou

Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
Jy is die olie op ‘n vuur hier binne my
Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop 
aan my deur dis my hart wat jy skeur want jy kan nie sien daar is ’n môre
Na vandag se gebeure weet ek dis seker daar‘s iets wat jy net nie hoor

Jy is die olie op ‘n vuur hier binne my
Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop
Laat ‘n geluk wat aanhou brand en warm bly
Jy het die sleutels tot my hart se deure, maar jy weier om te klop
Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te klop
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Die Regte Tyd (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden