Riana Nel

Riana Nel - Die Moeite Werd songtekst

Je score:
Hoe het jy belowe om te bly by my
Net om weg te stap elke keer in die hitte van die oomblik
Soms is jy ´n raaisel sonder oplossing
Wat my net hier los, ek probeer
Maar jy weier my behoorlik

Selfs al sou jy nooit weer terugkom nie, en ek nie weer jou soene voel nie
Weet ek
Dit wat daar alles was tussen jou en my
Was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
Jy was die moeite werd gewees

En soos die trane val altyd net oor jou, en die klop in my hart met elke slag verflou
Jy was die moeite werd gewees
Die moeite werd gewees

Te veel keer was ek so teleurgesteld
Net om op te staan af te stof en vergeet wat ooit gebeur het

Wat het jy gedink toe jy dit vir my sê
Dat jy my verstaan hoe ek voel en dis beter om te gaan

Selfs al sou jy nooit weer terugkom nie, en ek nie weer jou soene voel nie
Weet ek
Dit wat daar alles was tussen jou en my
Was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
Jy was die moeite werd gewees

Soos die trane val altyd net oor jou en die klop in my hart met elke slag verflou
Jy was die moeite werd gewees
Die moeite werd gewees

Ek sal onthou, hoe dit was tussen my en jou
Ek sal onthou

Dit wat daar alles was tussen jou en my
Was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
Jy was die moeite werd gewees
Die moeite werd gewees

Dit wat daar alles was tussen jou en my
Was ‘n oomblik in die hemel soos mens asem kry
Jy was die moeite werd gewees
Die moeite werd gewees

Soos die trane val altyd net oor jou en die klop in my hart met elke slag verflou
Jy was die moeite werd gewees
Die moeite werd gewees
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Die Moeite Werd (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden