Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Lovesong Letter songtekst

Je score:
Gisteraand het ek 'n brief vir jou geskryf
Swart op wit, my liefde vir jou bely
Uit my pen het die woorde min geraak
Toe skryf ek 'n song, want jy weet hoe ek briewe haat
En hy gaan so:

Hallo my engel, wat maak jy nou?
Ek wonder by myself: Waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vannag het ek seer, want ek mis jou so
Hierdie is my love song letter, my briefie net vir jou
'n Briefie net om te sê ek is baie,
Ek is bitter baie lief vir jou

Gisteraand het ek die song vir jou gesing
Uit my mond, my hele hart vir jou gebring
En daai brief, is toe klaar en toegevou
Maar die woorde klink net beter in 'n song vir jou
En hy gaan so:

Hallo my engel, wat maak jy nou?
Ek wonder by myself: Waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vannag het ek seer, want ek mis jou so
Hierdie is my love song letter, 'n briefie net vir jou
'n Briefie net om te sê ek is baie,
ek is bitter baie lief vir jou

Briefie met akkoorde
'n Song met my woorde
En hierdie is my love song net vir jou
En hy gaan so:

Hallo my engel, wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?

Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vannag het ek seer, want ek mis jou so
Hierdie is my love song letter, 'n briefie net vir jou
'n Briefie net om te sê ek is baie,
Ek is bitter baie lief vir jou

Ek is bitter baie lief vir jou
Ek is bitter baie lief vir jou
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists (PTY) LTD

Details:

Uitgegeven in: 2009

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Net Vir Jou (2009) , Die eerste 10 jaar (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden