Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld - Spieëltjie songtekst

Je score:
In die vierhoeke van die spieël
sien ek dinge wat my pla,
dinge wat my pla

Ek sien 'n refleksie van my siel
in hierdie eindelose speel,
die wêreld se spieël

So soek my anderkant die maan vanaand
want ek kry skaam
`n Skaam oor dinge wat ek sien
in hierdie eindelose

Spieëltjie, spieëltjie, sê vir my
hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?

Spieëltjie in my hand,
hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was 'n feeverhaal in sprokiesland,
uit sprokiesland

In die vierhoeke van die spieël
kry ek iemand wat my vra:
Wat´s jou naam?

In hierdie prentjie in my spieël
is daar 'n onbekende siel,
maar dit bly my spieël

So soek my anderkant die maan vanaand
want ek kry skaam,
skaam oor dinge wat ek sien
in hierdie eindelose

Spieëltjie, spieëltjie, sê vir my
hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?

Spieëltjie in my hand:
Hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was 'n feeverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland

Die beelde verander
Soos die jare verby gaan
Jou woorde maak seer
Wanneer ek dit sien:

Spieëltjie, spieëltjie, sê vir my
hoe sien die ander mense my?
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry?

Spieëltjie in my hand
Hoekom vat jou antwoord lank?
Ek wens ek was 'n feeverhaal in sprokiesland.

Spieëltjie, spieëltjie, sê vir my:
Sou ek by jou my antwoord kry?
In sprokiesland
In sprokiesland
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2015

Taal: Afrikaans

Gecovered door: Cristian Mangano (0Italiaans)

Komt voor op: Net Vir Jou (2009) , Die eerste 10 jaar (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden