Eden (ZA)

Eden (ZA) - Kwart oor vyf songtekst

Je score:
Voel jy nog vir my wat jy nie sê
Was ek nie die een wat jy wou hê
En alles wat ons was is nou verby
Wens jy was nog by my

Jy weet ek sou jou altyd veilig hou

Maar waar is jy nou
Maar waar is jy nou

Oh, my hart voel rou
Oh, my hart voel rou

En dis net oor jou

Kwart oor 5 dit was te laat gewees
Kwart oor 5 ek wens jy was nog myne
Sê vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou syne

Die deure van die kerk was reeds gesluit
So hou 'n mens die ongenooides uit
Daar was so veel wat ek vir jou wou vra
Wie't jou so verander

Dat jy nie meer jouself eers kon herken

Sê my wie't gewen
Wie't gewen

Het jou hart geen rem
Het jou hart geen rem

Hoor jy nie my stem

Kwart oor 5 dit was te laat gewees
Kwart oor 5 ek wens jy was nog myne
Sê vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou syne

Hoe maak ek reg, dit wat my hart wil hê
Hoe kry ek jou, om weer by my te lê

Kwart  oor 5 dit was te laat gewees
Kwart  oor 5 ek wens jy was nog myne
Sê vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou syne

Kwart  oor 5 dit was te laat gewees
Kwart  oor 5 ek wens jy was nog myne
Sê vir my was dit nog seer gewees
Toe jy vir hom sê jy's nou syne

Toe jy vir hom sê jy's nou syne
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Knieë Lam

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden