Eden (ZA)

Eden (ZA) - Is Jy Bang songtekst

Je score:
Kan jy my dan nie vertrou nie?
Het ek jou te seer gemaak?
Ek wil jou nie net so los nie.
Ek weet ek het 'n fout gemaak.
Toe jy aan my raak.

Sê my is jy bang, na, na, na, na.
Dat ek jou gaan vang, na, na, na, na.
Wil jy kom wil jy gaan,
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?

Sê my is jy bang, na, na, na, na.
Dat ek jou gaan vang, na, na, na, na.
Wil jy kom wil jy gaan.
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?

Lyk my jy wil nie vergeet nie.
Ek sien hoe jy terug verlang.
Maar ek sal vashou en nie los nie.
So, baby gee my nog 'n kans.
Om aan jou te raak.

Sê my is jy bang, na, na, na, na.
Dat ek jou gaan vang, na, na, na, na.
Wil jy kom wil jy gaan.
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?

Sê my is jy bang, na, na, na, na.
Dat ek jou gaan vang, na, na, na, na.
Wil jy kom wil jy gaan.
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?

En ek sien jou voor my staan.
In 'n droom kom jy weer terug na my.
En al weet ek jy moet gaan.
Sal ons liefde nooit vergaan.

Sê my is jy bang, na, na, na, na.
Dat ek jou gaan vang, na, na, na, na.
Wil jy kom wil jy gaan.
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?

Sê my is jy bang, na, na, na, na.
Dat ek jou gaan vang, na, na, na, na.
Wil jy kom wil jy gaan.
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?

Wil jy kom wil jy gaan.
Wil jy sit of wil jy staan.
Is jy bang?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Eden

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden