Heinz Winckler

Heinz Winckler - Jakarandakoningin songtekst

Je score:
Dis heerlike lente, die winter 's verby.
Alles wat grys was het kleur begin kry.
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.

Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit.
Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit.
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.

Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.

Jakarandakoningin, jy's my einde, my begin.
Ek kan heeldag van jou sing, naby  jou, Jakarandakoningin.

Jakarandakoningin, jy's die een wat ek bemin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou, Jakarandakoningin.

Dis heerlike lente die hartseer 's verby.
Ek lees weer jou e-mail, jou woorde aan my.
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.

Ek luister ons song en onthou die begin.
Die woorde, die wysie, en hoe jy dit sing.
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.

Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.

Jakarandakoningin, jy's my einde, my begin.
Ek kan heeldag van jou sing, naby jou, Jakarandakoningin.

Jakarandakoningin, jy's die een wat ek bemin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou, Jakarandakoningin.

Wonder werklik waar, Mona Lisa staan, eindelik by my.
Beautiful verby.
Blomme bloeisel mooi, beautiful verby.

Jakarandakoningin, jy's my einde, my begin.
Ek kan heeldag van jou sing, naby jou, Jakarandakoningin.

Jakarandakoningin, jy's die een wat ek bemin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou, Jakarandakoningin.

Nou maak alles vir my sin, naby jou.
Jakarandakoningin.
Jy's my Jakarandakoningin.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Ek kan weer in liefde glo

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden