Snotkop

Snotkop - Agter op my fiets songtekst

Je score:
Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie
Maar dit pla my ook nie regtig nie

Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe
Maar dit maak nie saak nie, want ek ken die weg

Oh, ek ken jou nog nie maar jy lyk nes Barbie
En dis alles dalk te danke aan die vyf Bacardi
Maar ek dink elke dag aan jou mooie gesig
Aan jou lyfie o so mooi, 'n bietjie oorgewig

En ek hoop so jy pas hier agter teen my rug
Want ek het 'n nuwe fiets en ja, ek wil jou lift
So vergeet die trein, vergeet die bus
Spring maar agter op my fiets, hier waar dit lekker is

En op pad vertel ek jou wat jy graag wil hoor
Met jou arms om my lui my klokkie oor en oor
Noem my trompie en saam is ons die boksombende
Lekker boudjies soos kersgeskenke

Maar die volgende oggend was ek heel geskok
Agter op my fiets het jy vir my gejok
Jy wou net my fiets met al die kêrels deel
En toe ek sien het sy my fiets gesteel

Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie
Maar dit pla my ook nie regtig nie

Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe
Maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg

Oh, ek ken jou nog nie maar jy lyk nes Minki
En dis alles dalk te danke aan die 15 whisk(e)ys
So vergeet van als, ek het 'n nuwe fiets
En jy sal pas hier agter op hom net soos in die flieks

Miskien is dit 'n plan om hiervan weg te gaan
Na 'n ander plekkie êrens ver weg vandaan
Na Parys of na Rome of na Milan
Of soos e.t. op sy fiets ver weg oor die maan

En hierdie keer vertel ek wat jy nie wil hoor nie
Want hierdie keer wil ek nie weer my hart verloor nie
So nou is ek op reg en leer van al my foute
Maar daar's nie fout nie kyk haar lekker boude

So veel lekker dinge wat ons saam kan doen
Baby hou maar vas want ek gaan jou soen
Môre word jy wakker, dis wat jy sal weet
Met my fiets het ek jou hart gesteel

Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie
Maar dit pla my ook nie regtig nie

Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe
Maar dit maak nie saak nie want ek ken die weg

My laaste paar sente was vir seker
Die beste paar sente van my lewe
En as ek nie my sente uitgegee het
Dan kon jy nie hier agter op, dan kon jy nie hier agter op

Daar gestaan met jou hoë hakke
Voor my, toe word daar 'n dier wakker
Al die sterre verblind deur jou oorbelle
Sorry, moes myself seker voorgestel het
Snotkop, ek het 'n paar voorstelle

Sexy, jy sien ek vind jou heel gesellig
Ek en jy, hier op my fiets ons vat dit bietjie verder
Maanskyn, dans, ons kyk die sterre

Drie, vier bottels wyn wat ons bestel het
Glo my as ek jou soen kry jy baie lekker
Maar eerder sê ek niks
Spring maar agter op dan gee ek jou 'n lift

Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie
Maar dit pla my ook nie regtig nie

Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe
Maar dit maak nie saak want ek ken die weg

Spring maar agter op by my
Agter op my fiets
En ek weet nog nie waarnatoe ons gaan nie
Maar dit pla my ook nie regtig nie

Spring maar agter op by my
Dan gaan ons saam hier weg
En ek weet nog nie waarnatoe
Maar dit maak nie saak want ek ken die weg
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Cover van: Gers Pardoel - Bagagedrager (2011, Nederlands)

Komt voor op: Agter op my fiets (2014) , Soos 'n Boss (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

1 Reacties gevonden

Ek hou baie van daai liedjie. Dis wonderlik. "Agter op my fiets" is so lekker! :grin: Oorspronklik is dit in Nederlands gesing deur ] "Bagagedrager" Ook soooo lekker !!!
nl/123-10879-132464/gers-pardoel/bagagedrager-songtekst.html