Lianie May

Lianie May & Jay (ZA) - Lank lewe die liefde - (Lianie May en Jay) songtekst

Je score:
As jy glo in die liefde, is die song net vir jou
Het jy dalk ‘n geliefde, op wie jy kan vertrou

Ek het deur al die seerkry, iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe, dit sal nooit weer gebeur

En ek sê: Hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy’s die een, wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer, ‘n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde

Ek's die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal

Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar is niks so volmaak nie
Soos ‘n lewe saam met jou

En ek sê: Hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy’s die een, wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer, ‘n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde

My belofte aan jou
Gemaak lank gelede, jy kan my vertrou

En ek sê: Hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy’s die een, wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer, ‘n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde

Lank lewe die liefde ?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Johan Vorster

Componist: Johan Vorster

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2011

Taal: Afrikaans

Gecovered door: Gabry (2014, Nederlands)

Komt voor op: Lank lewe die liefde (2011)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden