Lianie May

Lianie May - Los my nie alleen nie songtekst

Je score:
Los my nie alleen nie, los my nie vanaand
Het jy my nie meer lief nie?
Want waar was jy gisteraand?
Los my nie alleen nie, los my nie vanaand
Want ek het jou nou nodig
Net jy kan by my staan
 
KOOR:
Sit `n bietjie nader, bly `n bietjie later
Sê jy is nog lief vir my
Sê jy het my nodig, word `n bietjie een met my
Wys vir my die paaie, wys my wie is jy
En laat jou spore my weer lei
Werk vir my die steke toe, my lief
En maak ons vry
 
Ek wil jou nie laat gaan nie
Kan ons nie weer probeer?
Wil jy my nie verstaan nie?
Ek wil jou hê soos gister
Toe jy nog myne was
Ek kan jou nie verloor nie
Hou my vanaand net vas
 
KOOR:
Sit `n bietjie nader, bly `n bietjie later
Sê jy is nog lief vir my
Sê jy het my nodig, word `n bietjie een met my
Wys vir my die paaie, wys my wie is jy
En laat jou spore my weer lei
Werk vir my die steke toe, my lief
En maak ons vry
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2007

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Vergeet my nie (2007)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden