Lianie May

Lianie May - Pretoria songtekst

Je score:
So stadig loop ons deur die pers jakarandas wat val, die bome word kaal
Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis op sy perd
Hy wonder was bloed soveel werd
Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek
Soveel jare moet ons nou laat gaan

Pretoria, jy was nog altyd daar
Want jy lĂȘ in my kluis ek noem jou my huis
Ek vergeet nooit jou naam
Pretoria, wat as my kind my vra
Is die naam dan so erg so bitter en sleg
Gooi julle dit weg?

Genadig staan ons by oom Paul op die plein en voel klein, God het ons bewaar
Maar stadig loop trane so stil deur my moeder sy vra
En wonder was ons dan niks werd
Soveel jare dra sy aan die naam van 'n plek
Soveel jare moet ons nou laat gaan

Koor

En ek weet dat die land moet bestaan almal saam,
Maar dit maak soveel mense seer
As al daai ou name vergaan
Pretoria, Pretoria ek vergeet nooit jou naam
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Mozi Records

Details:

Uitgegeven in: 2007

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Vergeet my nie (2007)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden