Nianell

Nianell - Ken Jy songtekst

Je score:
Ons is net mens
Te wens om te verstaan
Waar kom ons vandaan
En wat ´s die doel van ons bestaan
Wentelbaan wat draai
Waarheen kan ons net raai
Moet die hart dan bloei
Sodat die siel kan groei

Maar ken jy die hand
Wat die son vashou
Hoor die fluister in die wind
Wat sê hy´s lief vir jou
Ken jy die hart
Wat klop in die natuur
Voel die krag in sy bestaan
Jy sal weet waaroor dit gaan

Soms voel mens leeg
As die wêreld jou opweeg
Sit alles in ‘n wig
En jy sal vind dis dalk te lig
Wentelbaan wat draai
Waarheen kan ons net raai
Soms moet die hart wel bloei
Sodat die siel kan groei

Maar ken jy die hand
Wat die son vashou
Hoor die fluister in die wind
Wat sê hy ´s lief vir jou
Ken jy die hart wat klop in die natuur
Voel die krag in sy bestaan
Jy sal weet waaroor dit gaan

Ken jy die hand wat die son die vashou
Hoor die fluister in die wind
Wat sê hy ´s lief vir jou
Ken jy die hart
Wat klop in die natuur
Voel die krag in sy bestaan
En jy sal weet waaroor dit gaan
Voel die krag in sy bestaan
En jy sal weet waaroor dit gaan
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Nianell Enterprises PTY LTD.

Details:

Uitgegeven in: 2006

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Life's Gift (2006)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden