Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - Wit vlag songtekst

Je score:
Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
Doen wat jy wil doen.
Want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, 
sê wat jy wil sê, want ek wil
wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Wees lief vir my, net lief vir my, want
jy sal my nooit verstaan nie.
Ek weet daar's dinge van my wat
wat jy nie kan verdra nie.

Hoe vervelig sou dit wees as
as almal net perfek was.
Hier's my wit vlag, ek gee oor.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen.
Want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, 
sê wat jy wil sê, want ek wil
wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag, wit vlag

Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag, wit vlag

Ou Kwaaitjie, lekker kwaaitjie, kom, kom wys 'n bietjie tande.
Jy weet jou glimlag maak my
soos klei in jou hande.

Stop nou, kom ons stop nou, dan kan, kan ek jou ´n bietjie vashou.
Hier's my wit vlag, ek gee oor.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen.
Want ek wil
wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, 
sê wat jy wil sê, want ek wil,
wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Wees lief vir my, lief vir my, want
jy sal my nooit verstaan nie.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.
Doen wat jy wil doen.
Want ek wil
wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug, 
sê wat jy wil sê, want ek wil
wil nie meer met jou stry nie.
Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag
Sien jy my wit vlag?

Sien jy my wit vlaggie? Wit vlag
Hier is my wit vlag.

Sien jy my wit vlaggie?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Juanita Records (3)

Details:

Uitgegeven in: 2010

Taal: Afrikaans

Gecovered door: Zandré (2012)

Komt voor op: Engel van my hart

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden