Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Sing Vir Liefde songtekst

Je score:
My vriende, dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Gryp nou jou naaste se hand
En dans op die maat van jou hart

Ons kyk al te lank oor die pad
Sonder om ander te help
Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maak

Sing vir liefde, sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin

Breek nou die kettings wat terughou
En staan op in die naam van saambou
Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay

Jy is ’n baken van vrede
’n Flitslig wat skyn vir die Here
Die berge en dale sal hoor
’n Nuwe begin lê nou voor

Sing vir liefde, sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin

Sing vir liefde, sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin

My vriende, dis tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe

Sing vir liefde, sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin

Sing vir liefde, sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin

Sing vir liefde, sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom en laat ons oor begin
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Inhoud Huis Musiek

Details:

Uitgegeven in: 2017

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Sing Vir Liefde (Single) (2017) , Sing Vir Liefde (2017)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden