Mimi Coertse

Mimi Coertse
Liefste Madelein

Liefste Madelein, moeder skatjie
Niks kan my ooit bekoor soos jou glimlag
Dis soos sonskyn na reën op die velde
Of soos maanskyn op seeduine val

Liefste Madelein, gaan nooit weg van my
Sonder jou het die rose geen geur nie
Sonder jou het die voëltjies geen rus nie
Sonder jou het die lewe geen kleur

Liefste Madelein, moeder skatjie
In jou stem hoor ek engele sing
Dis net jy wat my hartseer kan stil maak
Dis net jy wat my vreugde kan bring

Liefste Madelein, gaan nooit weg van my
Sonder jou het die rose geen geur nie
Sonder jou het die voëltjies geen nes nie
Sonder jou het die lewe geen kleur

Liefste Madelein, moeder skatjie
In jou stem hoor ek engele sing
Dis net jy wat my hartseer kan stil maak
Dis net jy wat my vreugde kan bring

Musikuss

Toegevoegd door Musikuss op za 10 mei, 2014 2:00 am

Musikuss

Laatst bijgewerkt door Musikuss op wo 08 nov, 2017 11:13 pm

Auteur: Chris Steyn
Componist: ?
Uitgever: Magic Of Music
Uitgegeven in: 1971
Taal: Afrikaans
Gecovered door: Heintje (Hein Simons)

Reacties

Anonymous
Om spam te vermijden moet je de volgende test uitvoeren.

Volg Muzikum

cron