Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio - Hart en siel songtekst

Je score:
Dis nie meer dieselfde nie, wat is liefde nou
Of het ek alles opgedroom, al die maskers van jou
Jy sê jou liefde is net myne
Maar jou hartklop is so vêr
In my hart se liefdes see
Sal jy als vir my moet gee

As jy nie met jou hele hart en siel sal lief kan hê
Hoekom hou jy aan om dit vir my te sê
Dat ek alles is vir jou, wat beteken dit nou
Jy is nie hier nie

As jy net die helfte van jouself vir my kan gee
Hoekom eggo al jou leë beloftes weer
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê, is as jy vir my kan sê
dis met jou hart en siel

Jy klink nie meer dieselfde nie, wie is jy dan nou 
´n Skim onder jou fluister, in die nag se diepste grou
Jy sê jou liefde is net myne
Maar jou hartklop is so vêr
In my hart se liefdes see
Sal jy als vir my moet gee

As jy nie met jou hele hart en siel sal lief kan hê
Hoekom hou jy aan om dit vir my te sê
Dat ek alles is vir jou, wat beteken dit nou
Jy is nie hier nie

As jy net die helfte van jouself vir my kan gee
Hoekom eggo al jou leë beloftes weer
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê, is as jy vir my kan sê
dis met jou hart en siel

As jy nie met jou hele hart en siel sal lief kan hê
Hoekom hou jy aan om dit vir my te sê
Dat ek alles is vir jou, wat beteken dit nou
Jy is nie hier nie

As jy net die helfte van jouself vir my kan gee
Hoekom eggo al jou leë beloftes weer
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê, is as jy vir my kan sê
dis met jou hart en siel

Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê, is as jy vir my kan sê
dis met jou hart en siel
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Hart en siel

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden