Bok Van Blerk

Bok Van Blerk - Land Van Melk En Heuning songtekst

Je score:
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning.

Jy weet ek sal vir jou 'n spoorweg-lyn wou bou
Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou Karoo.

Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou?
"Jy weet ons kan nie so verloor nie"
Dit is nie wat ek wil hoor nie.

Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning.

Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my:
Waar 's die land van melk en heuning?

Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net.

En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensreg
Dit word so gou vergeet.

Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning.

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar 's die land van melk en heuning?

In die land van melk en heuning
Van die land van melk en heuning (4x).

In die land van melk en heuning.

Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning.

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar 's die land van melk en heuning?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Bok Van Blerk

Componist: Johan Vorster, Christoph Kotze & Ewald Coleske

Publisher: Johan Vorster Songs & Coleske Artists

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden