ADAM (ZA)

ADAM is n 3-stuk "pop-rock" groep wat bestaan uit Hugo Ludik, Reynhardt Hugo en [Joe Foster](https://muzikum.eu/nl/120-16046/joe-foster/biografie.html). As n groep het hulle bekendheid verwerf met liedjies soos Kasteel, Gebore om jou lief te hĂȘ en Superman. Hulle het `n liedjie, Sal oorlog vir jou maak vir Pad na jou hart geskryf. Die groep sing die liedjie in een van die film se tonele.

Pad na jou hart: http://www.padnajouhartfilm.co.za

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden