Biografie

ADAM (ZA)

ADAM is `n 3-stuk "pop-rock" groep wat bestaan uit Hugo Ludik, Reynhardt Hugo en Joe Foster. As `n groep het hulle bekendheid verwerf met liedjies soos Kasteel, Gebore om jou lief te hê en Superman. Hulle het `n liedjie, Sal oorlog vir jou maak vir Pad na jou hart geskryf. Die groep sing die liedjie in een van die film se tonele.

Pad na jou hart: http://www.padnajouhartfilm.co.za

  • Musikuss

    Toegevoegd door

    Musikuss op za 09 aug, 2014 1:57 am

  • Musikuss

    Laatst bijgewerkt door

    Musikuss op zo 30 apr, 2017 6:36 pm

Volg Muzikum