Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus - Soos Hel songtekst

Je score:

[Intro]

[Verse 1]
Vertel my weer die storie,
Wat ek altyd wou hoor,
Geskeurde bors en blaaie
Ek het my kop verloor,
Vertel my nou die waarheid 
Sal tyd ooit regtig leer,
Want in my boeke se blaaie,
Skryf ek oor al my seer.

[Pre-Chorus 1]
Oor sewe jaar sal ek,
Nooit die dag vergeet nie,
Joe oë het my vertel,
Jou naam is meer werd,
As my laatste skare,
Jou storie is vertel.

[Chorus]
Die woorde brand soos hel,
Die woorde brand so,
Die woorde brand soos hel,
Die woorde brand so.

[Verse 2]
Vertel my hoe dit sin maak,
Regverdig dit my skuld,
Na twintig jaar 'n skare ,
Maar ek het jou verloor,
Vertel my ook hoe jy voel,
As jou geheue verdwaal,
Verlaat haar deur sy asem, 
Ek sal die skuld betaal.

[Pre-Chorus 2]
Oor sewe jaar sal ek 
Nooit die dag vergeet nie
Die dae word al getel
Haar naam is meer werd 
As my laaste skare
Haar storie is vertel.

[Chorus]
Die woorde brand soos hel,
Die woorde brand so . . .,
Soos hel, soos hel,
Soos hel,
Die woorde brand so hel . . .,
Die woorde brand soos hel,
 Die woorde brand soos hel.

[Outro]
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Zaan Sonnekus

Componist: Zaan Sonnekus

Publisher: Vonk Musiek [Zuid-Afrika]

Details:

Uitgegeven in: 2020

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden