Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus - Dis Jy songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] Daar’s iets wat jy nie weet nie, Jy’s al waaraan ek dink. [Verse 2] My kaal hande, En dien klavier se vals musiek, Maar jy wou dans. [Pre-Chorus 1] En jy het so hard probeer, Om dit alles te gee, Alles te gee vir nou, Dit het my elke keer verteer, En ek soek jou meer. [Chorus] Dis jy, Dis jy waaroor ek skryf, Dis jy, Dis jy, Ek kan skilder oor jou rym. [Post-Chorus] Dans met my, Al kan ons voete gly, Dans met my. [Verse 3] Daar’s iets wat jy nie weet nie, Elke lovesong gaan oor jou. [Verse 4] Ek proe jou in my koffie, Jy’s ‘n cheeky meisiekind, Ek dink jy’s blind. [Pre-Chorus 2] En jy het te lank probeer, Om dit alles te gee, Alles te gee en nou, Dit het my elke keer verteer, En ek soek jou weer. [Chorus] Dis jy, Dis jy waaroor ek altyd skryf, Dis jy, Dis jy, Ek kan skilder oor jou rym. [Post-Chorus] Dans met my, Al kan ons voete gly, Dans met my. [Verse 5] Daar’s iets wat jy nie weet nie, Ek skryf nog steeds lovesongs oor jou, Net oor jou. [Outro] Ek voel jou in my wonde, Ek is desperaat vir jou.