Vlaamse volksliederen
Vlaamse volksliederen - Nooi van die velde songtekst
Je score:
Nooi van die velde O nooi van die velde Wat is jij tog skoon Ek het jou in stede Nog nimmer sien woon Maar ver op die velde Waar son altijd skijn Is mooier die noointjies En beter die wijn O nooi van die velde Wat is jij tog mooi Met wange wat gloei van Die more so rooi Maar ver op die velde Waar son altijd skijn Is mooier die lippies En rooier die wijn O nooi van die velde jou kus en jou lag Soos water wat kabbel Oor klippies so sag Maar ver op die velde Waar son altijd skijn Is soeter die soentjies En soeter die wijn O nooi van die velde Jou oe behou Die gloed van die hemel Se sonnig blou As selfs op die velde Die sommer verdwijn Blij warm die liefde En warm die wijn -------------------