Tussen Sterre

Tussen Sterre - Vir ewig ’n goeie tyd songtekst

Je score:

(As die son sak laat oor jou mooi gesig ... Guys, ek kort ’n vakansie)

Ons tasse gepak
Skaars genoeg geld vir drank
Kan nie wag vir die pad wat voor ons lê
Ons gaan kuier elke dag
Maak nie saak of ons nie mag
Dis vakansie wat ons graag wil hê

As die son sak laat oor jou mooi gesig
As ons stap oor Hartenbos se rug
Dis net jy wat ek hier langs my wil hê
Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê

Growwe seesand wat so liggies voet brand
Geen ander plek waar ons wil wees
Iets koels in die hand en mooi lyfies vol sand
As ons kon sou ons net hier aftree

As die son sak laat oor jou mooi gesig
As ons stap oor Hartenbos se rug
Dis net jy wat ek hier langs my wil hê
Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê

As die son sak laat oor jou mooi gesig
As ons stap oor Hartenbos se rug
Dis net jy wat ek hier langs my wil hê
Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê

Vêr weg van die stad, probleme vergete
Alles raak weg, dis net jy in vrede
Van branders wat sing en mense wat vreugde bring

Vêr weg van die stad, probleme vergete
Alles raak weg, dis net jy in vrede
Van branders wat sing en mense wat vreugde bring

As die son sak laat oor jou mooi gesig
As ons stap oor Hartenbos se rug
Dis net jy wat ek hier langs my wil hê
Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê

As die son sak laat oor jou mooi gesig
As ons stap oor Hartenbos se rug
Dis net jy wat ek hier langs my wil hê
Dan kan ons vir ewig, vir ewig ’n goeie tyd hê

(Guys, ek kort ’n vakansie)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2017

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Kosmies (2017)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden