Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Rugby hart songtekst

Je score:

Sien jy die koms van ‘n beker oppad?
En voel jy die ritme wat klop in jou hart?
Hoor jy die gejuig van oorwinning wat wag?
Of staan jy in twyfel, as jy my vra Suid Afrika?

Ons almal het ‘n rugbyhart
Dit maak nie saak aan wie se kant
Ons almal dra die groen en goud
Dit maak nie saak nie jonk of oud

Gebore met ‘n rugbyhart
Al lyk dit of ons wen of nie
Jy kan dit nie van ons wegvat nie
Dit weet jy, ons almal het ‘n rugbyhart

Ken jy die helde van gister se krag?
En hoe dit ons wys maak om als te vermag
Dra jy die verwagting van wen in jou hart?
Kom laat ons die Springbok op ons hande dra Suid Afrika

Ons almal het ‘n rugbyhart
Dit maak nie saak aan wie se kant
Ons almal dra die groen en goud
Dit maak nie saak nie jonk of oud

Gebore met ‘n rugbyhart
Al lyk dit of ons wen of nie
Jy kan dit nie van ons wegvat nie
Dit weet jy ons almal het ‘n rugbyhart

En die dag kom wat jy val
Maar jy vat dit soos ‘n man
Dis die trots wat jou laat opstaan

Ons almal het ‘n rugbyhart
Dit maak nie saak aan wie se kant
Ons almal dra die groen en goud
Dit maak nie saak nie jonk of oud

Gebore met ‘n rugbyhart
Al lyk dit of ons wen of nie
Jy kan dit nie van ons wegvat nie
Dit weet jy ons almal het ‘n rugbyhart

Ons almal het ‘n rugbyhart
Ons almal het ‘n rugbyhart
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2012

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Roeper (2012)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden