Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Net voor die storm kom songtekst

Je score:

Hoe lank al praat ons nie meer nie?
Stiltes om ons raak te veel
Beter sal ek nooit weer kry nie
Maar ek moet nou sien dis verby

Net voor die storm kom
Sal ek groet en sê ek draai nie om
Met my hart maak ek my laaste wens
Ek sien jou deur ‘n gebreekte lens

En ek groet jou voor die storm kom
Voor die winde en die reën weer kom
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam
Dis verby, net voor die storm kom

Ek loop in donkerte rond
Woorde steek vas in my mond
Ek wag deur die winter van my gemoed
Ek stap deur die skemers van my hart

Net voor die storm kom
Sal ek groet en sê ek draai nie om
Met my hart maak ek my laaste wens
Ek sien jou deur ‘n gebreekte lens

En ek groet jou voor die storm kom
Voor die winde en die reën weer kom
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam
Dis verby, net voor die storm kom

En hartseer dra nie ‘n masker nie
Maar daar was so veel wat liefde nie geleer het nie

Net voor die storm kom
Sal ek groet en sê ek draai nie om
Met my hart maak ek my laaste wens
Ek sien jou deur ‘n gebreekte lens

En ek groet jou voor die storm kom
Voor die winde en die reën weer kom
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam
Dis verby, net voor die storm kom

Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan
Ek groet jou voor die storm kom
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2012

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Roeper (2012)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

1 Reacties gevonden

Hubert -Bertie

Sunday 21st of November 2021 18:25

Prachtig lied .Zal naar zijn liedjes blijven luisteren Theun ruste in vrede oprechte deelneming aan Familie en vrienden .