The Davids Family
The Davids Family - Hemel op Tafelberg songtekst
Je score:
Die eerste soen kan ek onthou Laurika* op die radio Ek lewe 'n lied en jy's my nommer een Jy's lief vir my en ek vir jou En saam het ons 'n huis gebou 'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou Refrein: En dis hemel op Tafelberg Daar's 'n engel wat langs my lê En dis alles wat ek wil hê Mmm, en dit reën in die Klein Karoo Daar's goud nou op die koringlande Daar's 'n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil sê Mmm, ja dit reën in die Klein Karoo Jy's my hemel Jy's my engel Jy's hier by my By my In liefde het ons saam geleer Opgestaan en weer probeer Druk my vas en soen my nog 'n keer As trane oor my wange rol Voel ek jou hart hier binne my Vanaand sien ek my kinders in jou oë Refrein: En dis hemel op Tafelberg Daar's 'n engel wat langs my lê En dis alles wat ek wil hê Mmm, en dit reën in die Klein Karoo Daar's goud nou op die koringlande Daar's 'n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil sê Mmm, ja dit reën in die Klein Karoo Jy's my hemel Jy's my engel Jy's hier by my By my Refrein: (2x) En dis hemel op Tafelberg Daar's 'n engel wat langs my lê En dis alles wat ek wil hê Mmm, en dit reën in die Klein Karoo Daar's goud nou op die koringlande Daar's 'n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil sê Mmm, ja dit reën in die Klein Karoo Jy's my hemel Jy's my engel Jy's hier by my By my *Laurika: Laurika Rauch http://muzikum.eu/nl/122-14332/laurika-rauch/songteksten.html