Talana Vuren

Talana Vuren - Oorlog songtekst

Je score:

Vasgedruk in ´n hoek, donker oë, buite my beheer
Elke hou was knou, ek het verloor, ek het oorgegee
Maar elke knee sien elke woord sal ek dra
Soos die laaste tekens van ´n oorlogsveld

Ek het deurgeloop, aangehou, opgestaan
Jy het alles gedoen om my mure te kraak
Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou
Jy het al die rondte gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie, verby nie, verby nie
Die oorlog begin nou eers
Dis nog nie verby nie, verby nie, verby nie
Die oorlog begin nou eers

Elke woord, elke sin voel vir my soos die begin van die einde
Om my hurke vas te vang, rug teen muur innie gang
Is dit die einde?
Maar elke knee sien elke woord sal ek dra
Soos die laaste tekens en bewyse van ´n oorlogsveld

Ek het deurgeloop, aangehou, opgestaan
Jy het alles gedoen om my mure te kraak
Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou
Jy het al die rondte gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie, verby nie, verby nie
Die oorlog begin nou eers
Dis nog nie verby nie, verby nie, verby nie
Die oorlog begin nou eers

Jou woorde tref my siel soos ´n lamp wat my verniel
Hou vir hou het jy my weggedryf
Ek het deurgedrink, aangehou, opgestaan
Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou

Ek het deurgedrink, aangehou, opgestaan
Jy het alles gedoen om my mure te kraak
Ek het teruggeveg, terugbaklei, uitgehou
Jy het al die rondte gewen, maar die oorlog is nog nie verby nie, verby nie, verby nie
Die oorlog begin nou eers
Dis nog nie verby nie, verby nie, verby nie
Die oorlog begin nou eers
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Waldo Greeff

Componist: Waldo Greeff

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2017

Taal: Afrikaans

Komt voor op: My hart se kunswerk (2017) , Oorlog (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden