Talana Vuren

Talana Vuren - Deur die vure songtekst

Je score:

Hoe raak rook, vlamme, vlamme, vuur?
Hoe kom ek daar waar dit voel of alles brand?
Hoe kom ek daar?

Hoe raak 'n hart as vals so afgedwaal?
Hoe kom ek daar waar ek voel of ek myself nie ken?
Hoe kom ek daar?
En soms op alles voor die vuur

Ek moes deur die vure hardloop
Kaf deur die vlamme en ek soek 'n soek na hoop
Tussen hierdie as het jy my nooit gelos nie
Jy was altyd daar

Ek wil deur die vure sterk staan
Of is dit kyk hoe alles om my net so ver gaan
Jy't my gedra, jy't my nooit gelos nie
Jy was altyd daar

Ek soek nie een fout
Na al die seer
Hoe kom ek daar waar dit voel of ek kan asem haal

Hoe raak jou seel gesond van elke wond
Hoe kom ek daar waar ek voel of ek myself kan hoop
Hoe kom ek daar
En soms op alles voor die vuur

Ek moes deur die vure hardloop
Kaf deur die vlamme en ek soek 'n soek na hoop
Tussen hierdie as het jy my nooit gelos nie
Jy was altyd daar

Ek wil deur die vure sterk staan
Of is dit kyk hoe alles om my net so ver gaan
Jy't my gedra, jy't my nooit gelos nie
Jy was altyd daar

Ek moes deur die vuur loop om my te vind waarheen ek gaan
Ek was teen die donker indruk maar ek's terug

Ek moes deur die vure hardloop
Kaf deur die vlamme en ek soek 'n soek na hoop
Tussen hierdie as het jy my nooit gelos nie
Jy was altyd daar

Ek wil deur die vure sterk staan
Of is dit kyk hoe alles om my net so ver gaan
Jy't my gedra, jy't my nooit gelos nie
Jy was altyd daar
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Roux Cloete

Componist: Roux Cloete

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2018

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Deur die vure (2018)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden