Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr - Agter Elke Man songtekst

Je score:

Ek scheme 'n ou score nooit nie
Life se rules maak jou te dronk
En die breaks lê soms so ver weg
Deur die tralies van 'n tronk
Jan Wolm se baksteenhuisies
Antie Stienie se kombers
Waar sy en Sarie suffer
Swaarkry ensovoorts
Liana is nou Steve s´n
Colien se hart is dood
Vir ou boyfriends wat op bikes ry
En rondkry sonder brood

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man

Toy Boy bly 'n jailbird
En 'n welfare goose se smile
Want daar´s net rêrig rykdom
As daar goud is in jou hart
Kom surprise my met jou oë 
Waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie
Want vir almal is daar ´n rol
Een speel hy weet wat vry is
Vasgevang in ´n game
Speel maar waar jy lus kry pel
Almal staan op ´n stage

Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man (2x)
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: EMI

Details:

Uitgegeven in: 1990

Taal: Afrikaans

Komt voor op: 10 Great Songs , Grootste Platinum Treffers , Die Treffers - The Hits

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden